1. Stigting van die kerk
  2. Afgestig
  3. Weer herenig as Albanie Gemeente
NG Kerk Albanie
Scroll af vir meer inligting

Gedagte uit die Bybel:

Jesaja 43:1
“Luister, so sê die Here wat jou geskep het,
Jakob, wat jou gevorm het,
Israel: Moenie bang wees nie, Ek verlos jou,
Ek het jou op jou naam geroep, jy is Myne.”


ONS VISIE ONS GAAN, SAAM MET JESUS, OOR GRENSE:
(1) Grense van selfgenoegsaamheid, en fokus, deur Jesus op God
- AANBIDDING
(2) Grense van vreemdheid en koudheid, en het mekaar as familie lief
- GEMEENSKAP
(3) Grense van onkunde en onwilligheid, en word toegerus tot diens
- TOERUSTING
(4) Grense van onverskilligheid, en gaan waar God ons stuur, na mense in nood en mense sonder Christus
- UITREIK

Terug na die Menu

© 2020 Nureka Webpage Developers