1. Stigting van die kerk
  2. Afgestig
  3. Weer herenig as Albanie Gemeente
Fonteinskloof NG Kerk Gemeente
Scroll af vir meer inligting

Gedagte uit die Bybel:

Spreuke 30: 11-14
“Daar is 'n soort mens wat sy vader vervloek en vir sy moeder nie 'n goeie woord het nie,
'n soort mens wat homself as rein beskou, maar van wie die vuilheid nie afgewas is nie,
'n soort mens wat vol hoogmoed, vol eiewaan is,
'n soort mens wat koelbloedig en wreed is in sy hebsug
en wat teer op die hulpeloses en armes in die land.”


Wyksdiens:

Elke tweede Sondag van die maand.

Kontakbesonderhede:

Fonteinskloof ouderling: Madelein Heinen

Selnommer: 082 441 4708

Fonteinskloof diaken: Elizna Nel

Telefoon: 046 622 8070


Terug na die Menu

© 2020 Nureka Webpage Developers