Seven Fountains

Wyksbiduur:

Elke 2e maand

Kontak: Jurgens Gouws by 046 622 4942

Gedagte vir die maand:

-Psalm 18:3-
“Die Here is my rots, my skuilplek en my redder,
my God, my rots, by Wie ek skuil,
my skild en sterk verlosser,
my veilige vesting.”