Raak betrokke

Laat u lig helder skyn vir Christus en RAAK BETROKKE by enige van ons aksies!

Kontak:

Kerkkantoor:

046 622 4539

Epos van Kerkkantoor:

skriba@ngkerkalbanie.co.za

 

 

Gedagte vir die maand:

-Psalm 18:3-
“Die Here is my rots, my skuilplek en my redder,
my God, my rots, by Wie ek skuil,
my skild en sterk verlosser,
my veilige vesting.”