Nuwe Intrekkers

Ons doel as gemeente:

is nie bloot om ‘n klompie gemeente-aktiwiteite in stand te hou of uit te bou nie,

maar is om as gelowiges en as gemeente in die krag van die Gees regtig ‘n verskil te maak in die samelewing waarin die Here ons geplaas het, sowel persoonlik as gesamentlik

 

Nuwe intrekkers

Plaas u naam, adres en telefoonnommer in kollektebordjie of Of Kliek hier om u besonderhede vir ons in te vul en te faks

 

Gedagte vir die maand:

-Psalm 18:3-
“Die Here is my rots, my skuilplek en my redder,
my God, my rots, by Wie ek skuil,
my skild en sterk verlosser,
my veilige vesting.”