Kategese

Graad 1-10 
Sondae is daar graadgroepe by die Kerk na die erediens

Gedagte vir die maand:

-Psalm 18:3-
“Die Here is my rots, my skuilplek en my redder,
my God, my rots, by Wie ek skuil,
my skild en sterk verlosser,
my veilige vesting.”