Berading

Wanneer jy spanning ervaar of depressie of teleurstelling, het jy raad nodig. Jou vrede, sekuriteit, en erkenning verdwyn en jy verloor jou vreugde.

Kontak Ds Strauss de Jager vir meer inligting

 

Gedagte vir die maand:

-Psalm 18:3-
“Die Here is my rots, my skuilplek en my redder,
my God, my rots, by Wie ek skuil,
my skild en sterk verlosser,
my veilige vesting.”