Belydenisklas


Byeenkomste is Sondae na kerk.

 

Vir meer besonderhede kontak Ivan Stevens:

Tel: 072 424 8914

 

 

Gedagte vir die maand:

-Psalm 18:3-
“Die Here is my rots, my skuilplek en my redder,
my God, my rots, by Wie ek skuil,
my skild en sterk verlosser,
my veilige vesting.”