Begrafnisse

Kontak DsĀ Strauss de Jager vir meer inligting,

 

of kontak Schalk van Niekerk by:

Tel: 046 622 7418

Sel: 083 737 4322

Gedagte vir die maand:

-Psalm 18:3-
“Die Here is my rots, my skuilplek en my redder,
my God, my rots, by Wie ek skuil,
my skild en sterk verlosser,
my veilige vesting.”